Darin Brooks

Darin Brooks
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Darin Lee Brooks
Geboorte 27 Mei 1984 (1984-05-27)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Darin Brooks (gebore 27 Mei 1984) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Blue Mountain State: The Rise of Thadland (2016) en in die televisiereekse The Bold and the Beautiful (1987), Blue Mountain State (2010), en Super Fun Night (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy